JGH cms system

Another blog mentioning the sculptures.....Andrew Borraine

http://www.andrewboraine.com

ANOTHER BLOG - WALK THE CAPE

See what Helen says in her blog......

Confessions of a Hungry Woman

See what Sam Woulidge, Blogger for Confessions of a Hungry Woman has to say.....her insight into herself coming from the sculptures she sees......

AND AFRIGATOR COMMENTS TWICE.....!

Afrigator mentions the sculptures of Marieke Prinsloo twice.....

Flikr

Photo's were seen on Jose Romeu's Ecoland on Flikr

cape town green map

Look at Cape Town Green Map and what they have to say about this public art.

SA-VENUES BLOG

SA venues Blog has the following piece on the Walking the Road display. 

Cape Town Daily Photos

Have a look at this blog and yet more info on this project

Life is savage

life is savage - hear what this writer has to say

What does "Woorddromer" say

Woorddromer stel Marieke Prinsloo aan die woord

What does the Art Times say?

What does the Art Times have to say about the statues by Marieke Prinsloo .....

Namibsands wordpress

Namibsands wordpress article .....

Die Burger 9 Junie 2010

GROOT BEELDE VIR SEEPUNT
- Laetitia Pople
- Kaapstad

Agttien lewensgrootte beelde van 'n meisietjie wat met 'n naaldekoker speel, word Saterdag by die promenade in Seepunt onthul. 

Die sementbeelde van die Grabouwse kunstenaar Marieke Prinsloo word as boustene van 'n storie uitgepak en toon volgens haar gewone Suid-Afrikaners se strewe na demokrasie.

Die jong meisietjie wil graag leer vlieg soos die naaldekoker en kry dit dan later reg.  Die beelde word sowat sewentig meter uitmekaar onder die straatligte geplaas en toon die meisietjie se speelse vordering.

Besoekers aan die promenade kan self die storie "aflees" in die beelde terwyl hulle van die een na die ander stap.  Elke kyker "stap die uitdagende pad" en kan soos die dogtertjie in haar fabel transformeer en leer vlieg, se Prinsloo.

Die beeldreeks het in 2004 begin vorm aanneem toe Prinsloo 'n belangrike besluit oor haar toekoms in Suid-Afrika moes neem.  "Ek moes in daardie jaar besluit of ek in die land gaan aanbly en my werk as kunstenaar hier lewer en of ek die land gaan verlaat op soek na meer geleenthede." 

Sy het twee voltydse werkers wat haar in die ateljee help met die reuse-beelde wat sy maak.

"Ek was nie seker of ek sou kon volhou om my werkers se salarisse te betaal nie."

Een van haar werkers het toe opgemerk dat sy juis hier moet bly en stories met haar kuns vertel sodat almal dit kan sien.  Die gedagte om 'n beeldreeks in die openbare ruimte te plaas het by haar opgekom.

Die beelde sal tot aanstaande Junie op die promenade wees.

"Ek hoop daar sal altyd beelde op die Seepunt se promenade wees.  Ek hoop hierdie is maar net die begin van 'n opbloei in openbare kuns in Kaapstad."

Prinsloo vier vanjaar 'n dekade as beeldhouer.  Haar werk is in die Johannesburgse Kunsmuseum se vaste versameling opgeneem.

Cape Argus 22 June 2010

Sculpted story: UNIQUE NARRATIVE: Workers put the finishing touches to an artwork by Western Cape-based sculptor Marieke Prinsloo on the Sea Point beachfront promenade.  Opened officially on June 12, these two pieces are part of an 18-sculpture narrative, WALKING THE ROAD.  On the left is a life-sized girl in a swimming costume, cap and goggles.  Eleven of the pieces are of the girl and the other seven of a dragonfly.  Each piece is set apart about 78 m over a 1.1 km distance.

Cape Times 22 June 2010

Flight of Fancy:  A man walks his dogs along the Sea Point Promenade where the sculptures of artist Marieke Prinsloo-Rowe have been installed.  The 18-piece installation, entitled WALKING THE ROAD, tells the story of a girl who longs to fly.  After a chance encounter with a dragon fly, she lives her dream.